Wasili Soerikof | |
---|---|
![]() Selfportret (1879). | |
Geboortenaam | Wasili Iwanowitsj Soerikof |
Gebore | Krasnojarsk, Russiese Keiserryk | 24 Januarie 1848
Sterf | 19 Maart 1916 (op 68) Moskou, Rusland |
Nasionaliteit | Russies |
Veld | Skilderkuns |
Opleiding | Keiserlike Akademie vir die Kunste |
Beweging | Realisme, geskiedenisskildering |
Werke | Die Oggend van die Streltsi-teregstelling (1881) Bojarinja Morozowa (1887) |
Beskermhere | Pawel Tretjakof |
Beïnvloed deur | Ilja Repin |
Wasili Iwanowitsj Soerikof (Russies: Василий Иванович Суриков; 24 Januarie 1848 - 19 Maart 1916) was ’n Russiese realistiese geskiedenisskilder. Baie van sy werke het bekend geraak danksy hulle gebruik as illustrasies.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search